111 Frank Berry & Basie Verster Die volwassenheid van die bourekenaar se kontraktuele kommunikasievermoë Peer reviewed and revised Abstrak Die doel van hierdie artikel is om die beginsels wat die bourekenaar ondersteun om kontraktueel effektief te kommunikeer, te identifiseer en te meet om die standaard van die volwassenheid van die bourekenaar se bourekenkundige kontraktuele kommunikasie te bepaal. Hierdie artikel vorm deel van ’n volledige studie oor bourekenkundige kommunikasie in die konstruksiebedryf en word aspekte soos mondelinge, skriftelike, elektroniese en leierskapkommunikasie elders aangespreek. Die ondersoek is gedoen onder praktiserende bourekenaars, argitekte, ingenieurs, kliënte en aannemers, gekies uit al 9 provinsies van die Republiek van Suid-Afrika. Die vraelys is in 2010 uitgestuur en is ook in dieselfde jaar terug ontvang. Die vraelys is per e-pos gesirkuleer met die doel om die beginsels wat die bourekenaar ondersteun om kontraktueel effektief te kommunikeer, te meet volgens die volwassenheidsnorm wat vir die bourekenaarstandaard teenoor die norm wat vir die wêreldklasstandaard geld. Die resultate van die respondente het die volgende aangewys as beginsels in kontraktuele kommunikasievolwassenheid gemeet aan die bou- rekenaarstandaard: kontraktueelbindend, billikheid, effektiwiteit/afdwing- baarheid en ondubbelsinnigheid waar kontraktueelbindend die mees positiewe en ondubbelsinnigheid die mins positiewe waarderingsuitslag gelewer het. Sleutelwoorde: Kommunikasievolwassenheid, kommunikasievermoë, konktraktuele kommunikasie, bourekenaar, Suid-Afrika Abstract The aim of this article is to identify principles that support the quantity surveyor to communicate effectively in contractual communication and measure these principles to determine the maturity standard of the quantity surveyor’s quantity surveying contractual communication. This article forms part of a more comprehensive study on quantity surveying communication in the construction industry, and aspects such as oral, written, electronic and leadership communication have been addressed elsewhere. Dr Frank H. Berry, Senior Lektor, Departement Bourekenkunde en Konstruksiebestuur, Universiteit van die Vrystaat, Posbus 392, Bloemfontein, 9300, Suid-Afrika. (†Oorlede 14 Oktober 2012). Tel: 051 4012198, e-pos: [Besoek 14 Maart 2011]. Finsen, E. 2005. The building contract: A commentary on the JBCC agreements. Cape Town: Juta. Gruber, C. 2004. Maturity model of the project-orientated organisation [Slideshow presentation]. 2004. Pm days ’04 – Education & research conference. Vienna: Wirtschafts Universität, 24-27 November. Haplin, D.W. 2005. Construction management. Danvers: Clearance Center. JBCC (Joint Building Contracts Committee). 2007. JBCC series 2000: Principal building agreement edition 5.0 R1 code 2101. Johannesburg: Joint Building Contracts Committee. Loots, P.C. 1985. Engineering and construction Iaw. Cape Town: Juta. Berry & Verster • Die volwassenheid van die bourekenaar 125 Malherbe, G. de C & Lipshitz, M. 1978. Malherbe & Lipshitz on building contracts. Pretoria: National Development Fund for the Building Industry. McKenzie, H.S., McKenzie, S.D. & Ramsden, P.A. 2009. McKenzie’s law of building and engineering contracts and arbitration. 6th edition. Johannesburg: Juta. Miners, T.W. 1969. Communications and cost control in the building industry with special reference to the role of the quantity surveyor. Unpublished Thesis (PhD). Pretoria: University of Pretoria. Miners, T.W. 1971. Communications and cost control in the building industry. CSIR Special report BOU 24. Pretoria: CSIR. Odendal, F.F., Schoonees, P.C., Swanepoel, C.J., Du Toit, S.J. & Booysen, C.M. 1994. HAT: Verklarende Handwoordeboek van die AfrikaanseTaal. 3de hersiene uitgebreide uitg. Midrand: Perskor. Scottish Union & National Insurance Co Ltd v Native Recruiting Corporation Ltd. 1934. AD 458 at 465.