MM CAMPBELL & JAA LAZENBY 1 Bewoningstevredenheid onder inwoners van hoe- en mediumdigtheidsbehuising in Grater Bloemfontein Opsomming Sekere determinante van bewoningstevredenheid in hoe- en medium­ digtheidsbehuising in Groter Bloemfontein is ondersoek en geevalueer ten einde eerstens riglyne door le stel en tweedens die rol te identifiseer wat die gemeenskap, beleidformuleerders en rolspelers uit die privaat­sektor (ontwikkelaars, bouers, stadsbeplanners en argitekte) kan vertolk ten einde 'n verhoogde bewoningstevredenheid onder inwoners le bewerkstellig. Sleutelwoorde: Bewoningstevredenheid, digtheidsbehuising, Bloem- fontein. RESIDENTIAL CONTENTMENT/SATISFACTION OF INHABITANTS OF HIGH AND MEDIUM DENSITY RESIDENTIAL STRUCTURES IN THE GREATER BLOEMFONTEIN Abstract In order to evaluate urban facilities and services according to the needs identified by the residents of the Greater Bloemfontein certain determinants of residential satisfaction in the Greater Bloemfontein were investi­gated. The evaluation was also carried out to establish guidelines in the first place and secondly to identify the role of the community and policy formulators as well as role-players in the private sector (developers, builders, town-planners and architects) to attain a higher level of residential satisfaction under residents. Keywords: Residential satisfaction, Bloemfontein, urban facilities. M.M. Campbell BA (UOVS), BA Hons (UOVS), MA (UOVS), D. Phil (UOVS), BCom (UOVS).Vakkundige beampte: Departement Stads- en Streekbeplanning, uovs. J.A.A. Lazenby BA (UOVS), BA Hons (UOVS), HOD (UOVSJ, MSS {UOVS), Ph D (UOVS). Senior /ektor: Departement Ondememingsbestuur, Universiteit van die Oranje-Vrystaat. 81 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein lnleiding S ekere determinante van bewoningstevredenheid is onder­ soek om te bepaal watter faktore 'n invloed uitoefen in gevalle van hoe sowel as lae tevredenheid, ten einde riglyne door te stel vir verhoogde tevredenheid. Verster (1994: 50-51) wys daarop dot beplanning voor die bepaling van behoeftes steeds 'n probleem in Suid-Afrika is, aangesien 'n sosiale orde ontstaan het waar die regering vir mense gedink het en waar die mens nie gevra is no sy behoefte nie. Sy behoefte is aan horn voorgeskryf in terme van die verandering van die fisieke omgewing en oak in terme van behuising. Agtergrong tot hoe- en mediumdigtheidsbehuising Door is gepoog om bewoners van hoe- en mediumdigtheidsbe­huising se houding jeens die tipe behuising te bepaal, om as uit­gangspunt te dien by beleidbepaling wanneer publieke deelna­me verreken word. Volgens Steyn (1989: 135) is inspraak deel van 'n kommunikasiesisteem tussen burger en owerheid asook ower­heid en burger om vervreemding tussen die partye te oorbrug. Hoe- en mediumdigtheidsbehuising word beoordeel teen die agtergrond van Sherwood se tipologie van bewoningsvorme wat verwys no die tipes behuisingstrukture, byvoorbeeld woon­ stelle, meenthuise en duetwonings (Sherwood, 1978: l) en nie no digtheid per oppervlakte nie. Dit het tot gevolg gehad dot 96% van die respondente wit is, aangesien hierdie tipe behuisings­ trukture hoofsaaklik in die tradisioneel wit gebiede gelee is. Lynch en Hack (1990: 252) wys daarop dot digtheid op 'n verskei­ denheid maniere gemeet kan word waarvan netto-digtheid die mees praktiese verhouding tussen grondoppervlakte en woon­ eenhede aandui, waar die beskikbare grondoppervlakte verd­ eel word deur die totale aantal eenhede. Hoedig­theidsbehuising van tot sewe verdiepings is sedert die klassieke tydperk in Rome gebou en is bewoon deur verskillende gesinne wat nie familie van mekaar was nie (Tyrwhitt, 1968: l). Medium­digtheidsbehuising is sedert die vroee sestigerjare in Amerika ge­bou as "high density, low rise housing types typically clustered in planned unit developments" waarvan tuinhuise en ryhuise voor­beelde is (Davis, 1977: 83). Die volgende tipes behuising is gevol­glik uitgesluit: enkelwonings, kamers (in koshuise en ouetehuise), hostelle vir enkellopende mans en staatsgesubsidieerde eenhe­ de, aangesien dit nie vir die algemene publiek beskikbaar is nie. Bewoningstevredenheid is 'n bruikbare sosiale barometer wat konsekwente interpreteerbare resultate daarstel (Moller, 1996: 237). 82 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 Ten einde te bepaal watter aspekte verreken moet word in toekomstige stads- en behuisingsbeplanning, is dit nodig om te weet wat die huidige inwoners se tevredenheidsvlakke is. Deur hierdie voorkeure te bepaal en te verreken kan belangrike sosia­ le verandering of aanpassing teweeggebring word, wat die ar­ mer lede van die gemeenskap in stoat sol stel om te deel in die voorregte van die welvarende gemeenskap (Arnstein, 1969: 216). Die vraag wat ontstaan, is of beplanners en beleidmakers altyd weet hoe en wat om vir mense te beplan? "Their planning tech­ niques indicate that their perceptions of situations are different from that experienced by the people. This conflict of interest is evidenced by the increased number of dissatisfied people who confront planners" (Moodley, 1988: 55). Beplanning moet toelaat vir groepsidentiteit, groepsgevoel, sub-kultuur, kultuur en individu (Verster, 1994: 53). Data 1 is verkry deur in Groter Bloemfontein 'n studie te maak van die residensiele tevredenheid onder inwoners van hoe- en medi­ umdigtheidsbehuising 2 in die Groter Bloemfontein. 3 'n Waarde­ bepaling van stedelike fasiliteite en dienste is gedoen na gelang van behoeftes wat by die inwoners ge"i"dentifiseer is. Dit is in lyn met die beleid van die regering van die dog, wat 'n stedelike strategie, die "Remaking of South Africa's Cities and Towns" deur 'n taakgroep laat opstel het met volhoubare stede ten doel en waar die klem op bewoonbare stede en veilige ge­ meenskappe val (Thomas, 1996: 21). In Suid-Afrika het stedelike vestigingspatrone 'n eiesoortige ka­ rakter ontwikkel wat gekulmineer het in die apartheids­ tad-ideologie, wat ingrypende gevolge vir die Suid-Afrikaanse stedelike morfologie gehad het. Huidiglik word verwag dot verstedeliking in Suid-Afrika op 'n meer markgerigte grondslag sol ontwikkel (Botha, 1990: 136). Campbell, M.M. 1997. Ongepubliseerde verhandeling. 2 By die aanvang van die studie was door 11 328 hoe- en mediumdigt­ heidseenhede binne die grense van die Plaaslike Oorgangsraad van Groter Bloemfontein waarvan 'n verteenwoordigende steekproef van 4% getrek is. 3 Die groter Bloemfontein sluit die regsgebied van die ou munisiplaiteit van Bloemfontein in tesame met die kleurlinggebiede, Heidedal en Opkoms. asook die vorige aanliggende munisipaliteite Mangaung (swart), Bainsvlei en Bloemspruit. 83 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein Bewoningstevredenheid In die literatuur (Lazenby, 1988: 54; Varaday & Preiser, 1998: 189; Bullamore, 1978: 2) word die terme bewoningstevredenheid, be­ huisings-tevredenheid, residensiele tevredenheid en woon­ buurt-tevredenheid algemeen gebruik. Aangesien bewonings­ bevrediging ook algemene bevrediging ten gunste van die fisie­ se en sosiale omgewing insluit, word hierdie term vervolgens ge­ bruik en as die mees toepaslike in hierdie verband beskou. Dit is die mate waarin woonhuisbewoners aanneemlike vlakke van te­ vredenheid ervaar met bepaalde gekose residensiele, fisiese en sosiale omgewings, sowel as bepaalde behuisingsattribute (La­ zenby, 1988: 54-55). Dit reflekteer ook die huishouding se siening van die wenslikheid van sy residensiele situasie (Bullamore, 1978: 2) en berus op sekere verwagtinge waaraan behuising moet voldoen, soos die gedeeltelike realisering van die verbrui­ker se behuisingsaspirasies, asook die behuisingsverbetering van die koper van 'n nuwe huis (Brink en Johnston, 1979: 340) en die woonbuurt se sosiale samestelling (Bullamore, 1978: 2). Bewoningstevredenheid is in hierdie navorsing nie net ondersoek as tevredenheid ten opsigte van die wooneenheid nie, moor 'n groot komponent van die tevredenheid wat ondersoek is, spreek die residensiele omgewing aan. Die belangrikste bydrae van 'n humaniter-georienteerde studie le juis daarin dot dit na­ vorsers gevoelig maak vir die daaglikse en heel dikwels intieme gehegtheid wat mense het aan daardie plekke wat hulle om­ ring (Cloke, Philo & Sadler, 1991 : 81). Faktore wat hier in ag ge­ neem word en ondersoek is, is sosiale interaksie, die fisiese infra­ struktuur en omgewingsfasiliteite, want navorsing van bewoning­ stevredenheid in die enkelwoningsektor in Bloemfontein het ge­ toon dot residensiele omgewingsbevrediging met woonhuiste­ vredenheid korreleer (Lazenby, 1988: 188). Woonbuurte verskil nie alleen ten opsigte van die dienste wat voorsien word nie, moor oak ten opsigte van sosiale en fisiese as­ pekte. 'n Studie in Gaborone het aangetoon dot sosiale interak­ sie deel vorm van die stedelike ontwikkelingsbeleid, ten einde segregasie van sosiale stand, kultuur- of inkomstegroepe te ont­ moedig (Mosha, 1996: 119). Sodoende word gepoog om die vor­ ming van lae inkomste krotbuurte te ontmoedig. In San Francis­ co woon lae inkomstegroepe in aparte kleiner gemeenskappe. Hierdie vestigingspatroon is ook daarop gerig om die ontstaan van krotbuurtes teen te werk (Parker, 1995: 39). In 'n studie wat onder inwoners van mediumdigtheidsbehuising in Pretoria uitge- 84 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 voer is, is bevind dot die inwoners matige tevredenheid in die geheel ervaar het (Van Wyk, 1990: 37). Die respondente het dui­ delik te kenne gegee dot hulle hierdie tipe behuising bo toring­ blokwoonstelle (hoedigtheidsbehuising) verkies. In Singapoer en Soerabaja is egter sukses behaal met hoe- sowel as mediumdig­ theidsbehuisingprojekte. Volgens Diacon (1995: 18) kan die resi­ densiele tevredenheid van beide projekte teruggevoer word no 'n regering wat vasberade was om die behuisingprobleem op te los, 'n ge"integreerde benadering van verstedeliking gehad het en behuising-voorsiening sowel as die groat rol wat gemeens­ kapsbetrokkenheid in die implementering van behuisingprojekte speel. 'n Sosiale profiel van die inwoners Suksesvolle behuising moet nie net sosiaal en kultureel aanvaar­ baar wees nie, dit moet oak ekonomies haalbaar wees om te verseker dot die grootste deel van die bevolking dit kan bekos­ tig (Rapoport, 1969: 120). Lategan (1974: 78) sluit hierby aan en bevind dot behuising belangrik is vir die welsyn van die mens en dot dit in noue verband met faktore soos inkomste, beroep en opvoedingspeil staan. Gesien teen hierdie agtergrond word 'n profiel van die teikenpopulasie weergegee. Die hoof van die huishouding was in 53,6% van die teikengroep manlik, waarvan 35,7% ongetroud was en 35.2% matriek as hoogste kwalifikasie gehad het. Die meeste wooneenhede is deur kerngesinne bewoon. Wat inkomste betref verdien 82% van die hoofde van huishoudings (in die geval van getroude perso­ ne is dit die gesamentlike inkomste van die man en vrou) R60 OOO per jaar of minder. In antwoord op 'n oopvraag oar be­ roepstatus het 21, 1 % aangedui dot hulle pensioentrekkers is, ter­ wyl die tweede hoogste persentasie (8.9%) ambagsmanne of tegnici is. Die kultuurgroepe, kerkverband en huistaal van die teikengroep is bepaal omdat homogeniteit 'n positiewe aspek van sosiale interaksie kan wees (Lategan, 1974: 27). Die oorgrote meerderheid respondente (96%) is wit, waarvan 78,2% Afrikaans­ sprekend is. terwyl 97.4% aangedui het dot hulle Christene is (Campbell, 1997: Bylae A). Determinante van bewoningstevredenheid Die volgende determinante, wat die inwoners se bewoningste­ vredenheid bepaal, is deur middel van 'n vraelys gemeet: sosia- 85 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein le interaksie, die fisiese omgewing en woonbuurtkomponente, asook omgewingsfasiliteite (Campbell, 1997: Bylae A). Die verskillende komponente wat die bovermelde determinante van bewoningstevredenheid beskryf, word in Tabelle 1 tot 3 vol­ gens waarde van hoog no laag gelys. Die hoogste gemiddelde waarde wat per komponent per vraag behaal kan word, is 5 en die laagste waarde is 1. 'n Gemiddelde waarde van hoer as 3 verteenwoordig 'n positiewe gevoel teenoor die betrokke kom­ ponent. Dit is gevolglik 'n aanduiding van tevredenheid. Alhoewel behoeftes van huishouding tot huishouding verskil, blyk dit dot door sekere universele behoeftes is wat bepalend in be­ woningstevredenheid is. Huishoudings wil hulle tuis voel in hulle omgewing, hulle wil veilig voel en die tipe behuising moet vol­ doen aan daardie behoeftes wat vir hulle belangrik is in die le­ wensiklusstadium waarin hulle hulle tans bevind (Campbell, 1997: 156; Alexander, et al. 1977: 145). Sosiale interaksie Een van die sake wat aandag geniet in sosiaal-sielkundige stu­ dies van plaaslike gemeenskappe, is die rol wat die gemeens­ kap speel in die tevredenheid van die inwoners (Rossi, in Camp­ bell & Converse, 1978: 89, 105). Hier word daarop gelet of die in­ woners inskakel by die gemeenskap en of door 'n samehorig­ heidsgevoel onder inwoners heers. Genoemde twee faktore, so­ wel as 'n vriendelike omgewing waar inwoners veilig voel, dra by tot 'n sosiale klimaat wat weer tot 'n verhoogde lewenskwaliteit bydra. Die onderskeie attribute van die omgewing het aangedui dot bewoningstevredenheid beduidend deur omgewingsfaktore be"i"nvloed word (Campbell, 1997: 147). Die sosiale omgewing speel die grootste rol. Die inwoners se sosiale ondersteuningstel­ sel bestaan uit familie, vriende en ander inwoners. Van die kom­ ponente van sosiale omgewing wat in hierdie studie verreken is, is hoe waardes toegeken aan inwoners wat tuis voel in die ge­ meenskap, en die tipe mense wat hier woon. Minderheidsgroe­ pe het egter hier onwelkom gevoel en bygedra tot 'n laer totale tevredenheid (Tabel 1 ). Orn deel te wees van 'n gemeenskap word enersyds gedefi­ nieer deur interpersoonlike verhoudinge met vriende, kollegas of kerklike gemeentelede, en andersyds is 'n gemeenskaplike plek daardie area wat territoriaal afgebaken is, byvoorbeeld deur woonbuurtgrense. Vier faktore onderliggend aan die woonbuurt se betekenis as gemeenskap is, lidmaatskap (lede voel tuis hier), 86 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 samehorigheid, behoeftebevrediging en gedeelde emosionele kontak (Cochrun, 1994: 92-93). TABEL 1: Bloemfontein: Sosialisering as komponent van bewoningstevredenheid in hoe- en mediumdigtheidsbehuising* ����'%::..� Komponent U voel tuis in die gemeenskap Die tipe mense wat hier woon Bure maak nie inbreuk op privaatheid nie U woon naby u vriende lnwoners loon belangstelling in mekaar Hier is samewerking onder die inwoners Hier is nie baie konflik tussen bure nie Mense staan mekaar by in 'n krisis Minderheidsgroepe voel hier welkom * Campbell. 1997:147 Waarde 3,97 3,81 3,47 3,30 3,28 3,28 3,28 3,02 2,81 Woonbuurtkomponente Woonbuurtkomponente soos instandhouding, onderhoud, toe­ ganklikheid, dienste en die nabygelee natuurlike omgewing is rolvertolkers in bewoningstevredenheid (Kaplan, 1985: 116). Met die rangskikking van die woonbuurtkomponente volgens die ge­middelde waardes wat elkeen behaal het, het parke, sportge­riewe en ontspanningsterreine onder die laagste gefigureer. Hierdie drie fasiliteite het dus tot 'n mindere mate bygedra tot die totale tevredenheid (label 2). Volgens Lategan (1974: 53) kan vryetydsbesteding in 'n hoedigtheidsbehuisingsgebied dig­theid in die woning verlig en spanning wat deur oorbewoning geskep word, neutraliseer. Met die rangskikking van die woon­buurtkomponente volgens die gemiddelde waardes wat elkeen behaal het, het parke, sportgeriewe en ontspanningsterreine on­der die laagste gefigureer. Hierdie drie fasiliteite het dus in 'n mindere mate bygedra tot die totale tevredenheid (label 2). In Bloemfontein wat beskik oor 'n universiteit, technikon en onder­wyserskollege is door gevolglik heelwat jong volwassenes. Wan­neer 'n groot persentasie van die bevolking jong volwassenes is, 87 88 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein is dit belangrik om voorsiening te mack vir ontspanningsfasiliteite (Soni, 1980: 23). In antwoord op die vraag: "Wat beskou u as die grootste voor­ deel van woonstelbewoning?" het inwoners van Langenhoven­ park, 'n buurt met lae digthede en heelwat oop ruimtes, no die landelikheid van hul woonbuurt verwys (Campbell, 1997: 150). Die fisiese omgewing be'i'nvloed bewoningstevredenheid hetsy negatief of positief soos dit blyk uit Tobe/ 2. 'n Belongrike rolspe­ ler van tevredenheid van die fisiese omgewing is die nabygelee notuurlike omgewing (Kaplan, 1985: 116). Dit is uit die tabel dui­ delik dot die rustigheid van die woonbuurt en parke 'n relatief hoe waarde behaal het ten opsigte van tevredenheid. 'n Voorbeeld van 'n oopruimte wat bydra om die inwoners se residensiele tevredenheid te verhoog is die Pork de la Villette in 'n werkersklasbuurt in Parys, Frankryk. "The total environment ... is one which had the most positive and uplifting effect on my spirit ... " (Holden, 1996: 11). Smuts (1978: 52) sluit hierby aan en beklem­ toon die belangrike rol van oop ruimtes in die leefbaarheid van stede. TABEL 2: Bloemfontein: Komponente van bewoningstevredenheid in hoe- en mediumdigtheidsbehuising* Vullisverwydering Haekkafee Parkeerruimte . . . Komponent Rustigheid van die waanbuurt Die gaeie naam van die waanbuurt Eiendam in hierdie amgewing is 'n gaeie belegging Die verkeersvalume in die straat Daar is genaeg parke Dit is 'n gaeie buurt am kinders in groat te maak Hier is genaeg groen areas in die buurt Spartgeriewe is valdaende Akademiese standaard van nabygelee skale Ontspanningsterrein Telefaanhakkies Waarde 4,64 4,50 4,18 3,95 3,85 3,53 3,47 3,41 3,28 3,24 3,23 2,89 2,89 2,81 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 * Campbell, 1997: 147 Omgewingsfasiliteite Omgewingsfasiliteite is daardie fasiliteite wat die behoeftes moet bevredig wat ontstaan as gevolg van die milieu waarin ons ons tans bevind wat eise stel ten opsigte van werk, vryetyds­ besteding, gesondheid en onderwys wat aangespreek moet word {Castells & Hall, 1994: 207). Volgens Tabel 3 was die omgewingsfasiliteite wat die meeste by­ gedra het tot residensiele tevredenheid: vullisverwydering (4,64), hoekkafees (4,50) en parkeerruimte (4, 18). Die komponente wat negatiewe waardes ten opsigte van tevredenheid behaal het, was telefoonhokkies (2,81), die akademiese standaard van na­ bygelee skole (2,89) en 'n ontspanningsterrein (2,89). Dit blyk dot daar nie, in die mate wat vir inwoners bevredigend is, aan al hierdie spesifieke vereistes voldoen word nie, en gevol­ glik word bewoningstevredenheid negatief be"i"nvloed. Die tevre­ denheid ten opsigte van die akademiese standaard van naby­ gelee skole is 'n voorbeeld hiervan (Tabel 3). TABEL 3: Bloemfontein: Fasiliteite as komponente van bewoningstevredenheid in hoe- en medium­ digtheidsbehuising* Komponent Waarde lnkoopsentrum 4,15 Restaurante 3,90 Bushaltes 3,87 Busdiens 3,77 Museums 3,77 Teater 3,73 Wieg/Kleuterskole 3,59 Klinieke 3,56 Rolprentteaters 3,55 Primere skool 3,47 Sekondere skool 3,47 BitJlioteek 3,02 89 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein * Campbell, 1997: 147 Riglyne vir die verbetering van bewoningstevredenheid Sekere riglyne word vir ontwikkelaars en beleidbepalers in die praktyk gegee. Hierdie riglyne is gebaseer op die hipotetiese uit­ gangspunt dot hoe laer die vlak van bevrediging van 'n be­ paalde attribuut is, hoe hoer is die prioriteit vir die verbetering van die betrokke faset van die leefomgewing van die residensi­ele huishouding (Lazenby, 1988: 268). Daardie attribute met die laagste tellings, ten opsigte van bewoningstevredenheid, word beskou as die aspekte wat voorkeur moet geniet ten opsigte van moontlike verbeterings ten einde die vlak van bewoningste­ vredenheid te verhoog. 'n Groot deel van die verantwoordelikheid om aksies van stapel te stuur ten einde die omgewingskwaliteit te verbeter, berus by die owerhede en veral stedelike plaaslike besture. lndien die be­ planner die verband tussen die omgewing, die ekonomie en die kwaliteit van lewe verstaan, berus die verantwoordelikheid by horn om dit oor te dra aan die plaaslike bestuur. Die verantwoor­ delikheid berus ook by die beplanner om die publiek effektief te betrek (Fowke & Passad, 1996: 65,66). Dit kan begin by studies soos hierdie waar die publiek se vlak van tevredenheid getoets word. Uit die tabelle blyk dit dot die meeste attribute deur die inwoners self meer konsekwent aangespreek moet word, terwyl die plaas­ like bestuur ook 'n belangrike rol te vervul het. Die openbare en privaatsektore kan ook insette !ewer ten einde die vlak van resi­ densiele tevredenheid van inwoners in hoe- en mediumdig­ theidsbehuising in Bloemfontein te verhoog. Waar woonstelle meer as middestadbehuising gesien word en enkelwonings as voorstedelik, kan die voorsiening van parke, sportgeriewe en ontspanningsterreine bydra om die middestad meer vriendelik vir inwoners met kinders te maak. Die rustigheid van woonbuurte, asook die verkeersvolume in stra­te kan aangespreek word deur goeie stadsontwerp. Die fisiese omgewing kan deur straatuitlegte 1 so verbeter word dot dit kan lei tot verhoogde bewoningstevredenheid. Komplekse moet ook so beplan word dot 'n private oop ruimte geskep word wat dit vir inwoners veiliger maak en terselfdertyd 'n beskermde ruimte 90 'n Voorbeeld is die sogenaamde "woonerf" of residensiele straat wat nie net voetganger-vriendelik is nie, moor ook 'n plek is waar inwoners ontmoet en kinders speel (Joseph, 1995: 505). 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 skep waar kinders deur hulle ouers/oppassers vanuit die woon­ eenhede dopgehou kan word terwyl hulle speel. Die open bare- en privaatsektore kan ook insette lewer ten einde die vlak van residensiele tevredenheid van inwoners in hoe- en mediumdigtheidsbehuising te verhoog. Komplekse kan so be­ plan en gebou word dot 'n privaat oopruimte geskep word wat veilig is vir inwoners. 'n Piek waar kinders kan speel onder toesig vanuit die wooneenhede. Samevatting Die attribute van residensiele tevredenheid is uitgelig, waarmee die inwoners meer of minder tevrede is in hoe- en mediumdig­ theidsbehuising in Groter Bloemfontein (Campbell, 1997: 188). Die betekenis daarvan vir Bloemfontein in besonder, is die feit dot die negatiewe sosiale, maatskaplike en sielkundige konnotasies van hoe- en mediumdigtheidsbehuising soos nagevors in wereldstede en ook in Suid-Afrikaanse stede, nie in die stad tot so 'n mate realiseer dot dit tot residensiele ontevredenheid aan­leiding gegee het nie. Bloemfontein is op skaal kleiner as ge­noemde stede wat 'n moontlike verklaring hiervoor kan wees. In Bloemfontein is hoe- en mediumdigtheidsbehuising 'n aanvaar­ bare tipe behuising waarmee inwoners tevrede is, soveel so dot 20,3% van die respondente aangedui het dot hierdie tipe behui­ sing geen nadele het nie. Bibliografie ALEXANDER,C. ISHIKAWA, S & SILVERSEIN, M. with JACOBSON, M. FIKS­ DAHL-KING, I. & ANGEL, S. 1977. A pattern language: Towns, build­ings, construction. New York: Oxford University Press. ARNSTEIN, S.R. 1969. A ladder of citizen participation. ATP Journal, 35(4), pp. 216-224. BOTHA W.J. van H. 1990. Die informele sektor in stadsbeplanning met spesiale verwysing no oorlewingsbedrywe, Ongepubliseerde Ph.0.-verhandeling, Departement Stads- en Streekbeplanning, Uni­ versiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein. BRINK. S. & JOHNSTON, K.A. 1979. Housing satisfaction the concept evi­ dence from home purchase behaviour. Home Economics Re­ search Journal, Jui. 7(6), pp. 338-345. BULLAMORE, H.W. 1978. Neighborhood sources of residential satisfaction. Ann Arbor University, Michigan. CAMPBELL A. & CONVERSE, P.E. (Editors). 1972. The human meaning of social change. New York: Russel Sage Foundation. CAMPBELL M.M. 1997. Residensiele tevredenheid en mobiliteit onder in­ woners van hoe- en mediumdigtheidsbehuising in die grater 91 Campbell & Lazenby/ Bewoningstevredenheid in Grater Bloemfontein Bloemfontein. Ongepubliseerde Ph.D.-verhandeling, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein. CARDEW, R. 1996. Residential densities in Sydney. Australian planner, 33(2), pp. 105-113. CASTELLS, M. & HALL. P. 1994. Technopoles of the world: the making of twenty-first-century industrial complexes. London: Routledge. CLOKE. P .. PHILO, C., SADLER, D. 1991. Approaching human geography: An introduction to contemporary theoretical debates. New York: Guilford Press: . COCHRUN, S.E. 1994. Understanding and enhancing neighborhood sense of community. Journal of Planning Literature, 9(1), pp. 92-99. DAVIS, S. 1977. The form of housing. Toronto, Van Nostrand Reinhold Ltd. DIACON, D. 1995. Crucial Factors for success in housing provision the examples of Singapore and Surabaya. Open House International, 20(2), pp. 17-22. FOWKE, R. & PASSAD, D.K. 1996. Sustainable development, cities and local government. Australian Planner, 33(2), pp. 61-66. HOLDEN, R. 1996. Shaping open space. Planning, 147, pp. 8-11. JOSEPH, E.-B. 1995. Changing the residential street scene. Journal of the American Planning Association, 61(4), pp. 504-514. KAPLAN, R. 1985. Nature at the doorstep: Residential satisfaction and the nearby environment. Journal of Architectural Planning Research, 1985, 2, pp. 115-127. LATEGAN, E. 1974. Die maatskaplike implikasies van hoedigtheidsbe­ huising soos dit voorkom in Manenberg. Universiteit van Stellen­ bosch, Departement Maatskaplike Werk, Stellenbosch. LAZENBY, J.A.A. 1988. Bewoningsbevrediging in die Blanke woonhuissek­ tor binne die Munisipaliteit van Bloemfontein: 'n studie van proses, patroon en strategie. Ongepubliseerde D.Phil.-verhandeling. Uni­ versiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein. MOLLER, V. 1996. Household satisfaction: past, present and future per­spectives. Development in Southern Africa, 13(2), pp. 237-254. MOODLEY, V. 1988. Residential satisfaction as an indicator of the quality of life in a public housing estate: a case study in Chatsworth. On­ gepubliseerde meestersgraadverhandeling, Universiteit van Durban-Westville, Departement Geografie, Durban. MOSHA. A.C. 1996. The city of Gaborone: Botswana. Planning and man­ agement, 15(2), pp. 118-25. PARKER, C. 1995. Making a twenty-first-century neighborhood. Places: places to work, l0(l), pp. 36-45. RAPOPORT, A. 1969. House form and culture. Prentice-Hall Inc, Englewood Cliffs, N.J. SHERWOOD, R. 1978. Modern Housing Prototypes. Harvard University Press, London. 92 1998 Acta Structilia Vol 5 No 1 & 2 SONI, D.V. 1980. A socio-economic and land-use survey of Umzinto­ North. University of Durban: Institute for Social and Economic Re­ search: Durban. STEyN, J.J. 1989. Publieke deelname as 'n kulturele determinant in be­ planning binne die denkkader van die urbanistiekkonsep. Onge­ publiseerde Proefskrif vir die D.Sc.-graad, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, Departement Stads- en Streekbeplanning, UOVS, Bloemfontein. THOMAS, L. 1996. Remaking South Africa's cities and towns: the Govern­ ment of National Unity's urban strategy. Urbanisation and health newsletter, No. 29, June, pp. 21-24. TYRWHITI, J. 1968. High rise apartments and urban form, Athens center of Ekistics, Athens. VAN WYK, A.C. 1990. Relative satisfaction with duplex housing in Pretoria. Journal Dietics and Home Economics, 18(2), pp. 37-40. VARADAY, D.P. & PREISER, W.F.E. 1998. Scattered-site public housing and housing satisfaction-implications for the new public housing pro­ gram. Journal of the American Planning Association, 64(2), pp. 189-207. VERSTER, J.J.P. 1994. Die behuisingprobleem: 'n studie om ingesteldheid, prosedures en boukoste in die behuisingsbedryf te evalueer met klem op die woning as bate. Ongepubliseerde Ph.D.-verhandeling. Universiteit van die Oranje-Vrystaat, Bloemfontein. 93