Die gebruik van die akoestiese refleks vir bepaling van die gehoorapparaat winsinstelling Marina Basson, Β Log (Pretoria) Departement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie, Universiteit van Pretoria OPSOMM1NG wT^f 7 " Va" ^fsehoorapparoatdraers met sensories-neurale gehoorverUese verkry. Die toetsstimuli was Afnkaanse eenlettergrepige woorde wat in die teenwoordigheid van agtergrondsgeraas van aaneenlo^nd^r^k mTt sein-tot-ruis verhoudmg van +10dB aangebied is. Spraakdiskriminasietellinglis by vier winsinstelling. ZTZetT h m m i n S t e l l i n g W M d i e a k ° e s t l e s e refleksdrempel vir spraakgTraas ontlok in die oor Z Z l Z t tot Z oor met ώβ gehoorapparaat; twee winsinstellings by ± 10dB relatieftot die refleks drempel winsinstelling; en » w^LTelZ aoneenlopende spraak teen 50dB gehoorpeil vir die pasient mees gemaklik klink. Die hoogste gemJdelde svrMskrimf nasietellings is by die refleksdrempel winsinstelling verkry. gemiaaeiae spraakdisknmi- ABSTRACT AidecI speech discrimination scores were obtained for twelve subjects with sensori-neuml hearing loss The test stimuli were Afrikaans monosyllabic words with a competing message of connected discourse at a slgnll-to noise ZTTIZb threshold μ' ^ , ** ^ C o n t r a l a t e r a l t o t h e ^ed ear; two gain settings at + 10dB relative to the reZ ^ Ι Ά Ι Ζ ' μ Ι T n h 7 i n 8 a t W h l C h t h e S U b j € C t e m l U a t e d C O n n e C t e d s p e e c h a t 5 0 d B H L u^Ut sou^ed Tst comfortable for him. Mean speech discrimination scores were highest at the reflex threshold gain setting. Dit is 'n bekende feit dat gehoorapparaatseleksieprosedures gebruik maak van die subjektiewe beoordelings van die pasi- ent, en sluit gewoonlik suiwertoon, lug- en beenge- leidingstoetse, spraakoudiometrie en die bepaling van die pa- sient se mees gemaklike luidheid (MGL) en verdrabare peil (VP) in.12 In die geval van jong kinders en moeilik toetsbare pasiente is bogenoemde prosedures ontoereikend, aangesien sodanige pasiente nie in staat is om betroubaar op 'n ouditiewe sein te reageer nie. Die gevolg is dat gehoorapparaatseleksie op grond van onvolledige en onbetroubare oudiometriese in- ligting uitgevoer moet word.9 Om bogenoemde redes is daar in άίέ navorsing begin om die akoestiese refleks (AR) te gebruik as 'n hulpmiddel tydens meer objektiewe gehoorapparaatseleksie. Die pasient maak dan nie enige subjektiewe beoordelings nie. In 'n studie wat uitgevoer is deur Rappaport en Tait," gebruik hulle die akoestiese refleksdrempel (ARD)-meting om die wins van die gehoorapparaat in te stel. Sodoende het hulle die verhouding tussen die ARD en maksimum spraakdiskriminasie by ge- hoorapparaatdraers ondersoek. Hulle vind dat die hoogste ge- middelde spraakdiskriminasietellings by die ARD-winsinstel ling verkry is in vergelyking met 'n MGL-winsinstelling, en winsinstellings lOdB bo en onder die ARD-instelling. Uit hul- le navorsing wil dit dus voorkom asof die oudioloog die wins van die gehoorapparaat moet instel by 'n intensiteitspeil wat die ARD ontlok. Hierdie studie is 'n poging om bogenoemde bevindings te bevestig. METODE I PROEFPERSONE 'n Eksperimentele groep van 12 volwasse Afrikaanssprekende gehoorgestremde persone is geselekteer. Die pasient het reeds gehoorapparate ontvang by die Oor-, Neus- en Keelhospitaal in Pretoria. Alle proef]persone moes 'n geriiige of 'n gemiddel- de sensories-neurale gehoorverlies vertoon (gemiddelde suiwertoondrempel van die beter oor tussen 27dB en 55dB).10 Sodra die gehoorverlies bo did kriteria toeneem, of konduktief van aard is, word die moontlikheid minder dat die AR geregi- streer kan word.7 Laasgenoemde was dan 'n vereiste vir die uitvoering van die eksperiment. Elke proefpersoon het sy ge- hoorapparaat reeds vir 'n tydperk van ses maande tot 'n jaar gedra. STIMULI Gepulseerde spraakgeraas teen 50dB gehoorpeil (GP), vanaf 'n GSI 10 oudiometer, is gebruik om die ARD-winsinstelling te bepaal. Dit is gepulseer (een sekonde aantyd, en drie sekon- des aftyd), om refleksadaptasie te verhoed." 'n Kassetopna- me van aaneenlopende spraak teen 50dB GP is gebruik vir die bepaling van die MGL-winsinstelling. © SASHA 1983 The South African Journal of Communication Disorders, Vol. 30, 1983 R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) Die Gebruik van die Akoestiese Refleks Spraakdiskriminasietellings is bepaal met behulp van die eer- ste vier Afrikaanse foneties gebalanseerde woordlyste. Elke woordlys bestaan uit 25 eenlettergrepige woorde met hul in- leidende frases. Die woordlyste is opgeneem op 'n hoe kwali- teit kassetband in die teenwoordigheid van 'n kompeterende geraas van aaneenlopende spraak.6 Die sein-tot-ruis ver- houding was + 10dB. Die kompeterende geraas is ingesluit, omdat geraas dikwels aanwesig is u i » " " 1 σ . υ in u i c kommunikasieomgewing.1 Dit gee dus 'n beter beeld van die diskriminasievermoe van 'n persoon in alledaagse kommunikasiesituasies. EKSPERIMENTELE PROSEDURE Elke proef]persoon is in 'n klankdigte kamer, op 'n stoel, 1,5 meter vanaf die oudiometer se luidspreker geplaas, en het di- rek na die luidspreker gekyk." Daarna is die volgende prose- dure by elkeen gevolg: Bepaling van die MGL-winsinstelling Terwyl die proef]persoon na 'n kassetopname van aaneenlo- pende spraak teen 50dB GP (verteenwoordigend van die inten- siteit van alledaagse gesprek1) oor die luidspreker geluister het, het hy/sy die winskontrole van die gehoorapparaat verstel, totdatdie spraak "mees gemaklik" geklink het. Hierdie instel- ling is op die winskontrole gemerk en winsinstelling A genoem. Bepaling van die ARD-winsinstelling Die meetprop van die elektro-akoestiese impedansbrug is in die kontralaterale oor geplaas. Terwyl die proefpersoon na die gepulseerde spraakgeraas oor die luidspreker teen 50dB GP geluister het, het die ondersoeker die winskontrole van die ge- hoorapparaat verstel, totdat die punt gevind is waar die klein- ste waarneembare defleksie van die balansmeternaald, ken- merkend van die ARD, waargeneem is.4·» Hierdie posisie op die winskontrole is gemerk, en winsinstelling Β genoem. Bepaling van die winsinstellings: lOdB bo en lOdB onder die ARD-winsinstelling Die gehoorapparaat is vervolgens in 'n Fonix FP 20 gehoorap- paraat analiseerder geplaas wat die uitset van die gehoorappa- raat by die ARD-winsinstelling weergegee het. Hierdie KDP- waarde het gedien as 'n verwysingspunt waarvandaan die wins- kontrole verstel is na 'n winsinstelling van lOdB bo en lOdB onder die ARD-winsinstelling. Di