Die stemaanvangstyd van apraktiese en disartriese sprekers Erentia Gillmer Β (Log) (Prat)', Anita van der Merwe MA (Log) (Pret)t 'Addington Hospitaal Durban en tDepartement Spraakwetenskap, Spraakheelkunde en Oudiologie Universiteit van Pretoria OPSOMMING Die oard van die neuromotoriese disfunksie wat in verbale apraksie en verworwe disartrie voorkom word tans in diepte ontleed η Belangnke vraag wat beantwoord meet word, is wat die verskil tussen hierdie twee tipes spraakprobleme is I M e sZle word cUe fonetiese parameter, stemaanvangstyd (SAT) ondersoek. Die doel is om te bepaal ofkenmerkende aJ^kin std ^T ty verbale apraksie en verworwe disartrie voorkom. By laasgenoemde is ataktiese en hipokinetiese disartrie ir^slu^t Afwyker^ Z Z Z a n 8 T " ^ a t a k n 7 r a p m k t i e s e g W e p e 8 e v i n d · D i e m e e s t e v a r i a s i e i n d i e semete tydsintervalle is by Tgroep met ataktiese disartrie opgemerk. Stemhebbende klanke is deur beide groepe met stemlose klanke vervang. OndeTbrekings Tn die stempulsenngs is by die apraktiese sprekers waargeneem. Daar is gevind dat daar verskille in SAT by die apmktiese en dis artriese sprekers voorkom. Die verskille was egter klein en onkonstant. apramese en ais ABSTRACT The nature of the neuromotor dysfunction in verbal apraxia and acquired dysarthria is currently being analysed in great detail An important question to be answered relates to the difference between these two types of speech L n ^ M ^ S t phonetic parameter, voice onset time (VOT) was investigated. The aim was to determine whether characteristic dJiatioloccur Z Z v m r a X l a a T i r € d dySart,hria· Withm the latter' ataXlC a n d hyp°kinetic dy^ria were consZeredZZtefyDe- ZL V™.OCCU;red" t h € ap™lC" a t a X i C 8WUPS· n e g r e a t e s t V a r i a t i o n i n t i m e lnte™1* ™ Observed in atJc dysarthria Substitution of voiced sounds with voiceless sounds occurred in both groups. Interruptions in the voice pulses weZbseZd ^he apraxic speakers. It was concluded that there were differences in VOT in the apraxic and dysarthric group HowZer the differences were small and inconsistent. x ^ nuwever, Neuromotoriese spraakprobleme ontvang tans baie aandag in die literatuur. 'n Voorbeeld van so 'n neuromotoriese spraak- probleem is verbale apraksie. Verbale apraksie word gedefi- nieer as artikulasiefoute wat die gevolg is van 'n defek, te wyte aan breinskade, in die programmering van eerstens die posi- sionering van spraakspiere vir die willekeurige produksie van foneme, en tweedens die opeenvolging van spierbewegings vir woordproduksie.6 Daar bestaan egter 'n polemiek oor die term apraksie. Sommi- ge outeurs beskou verbale apraksie as 'n fonologiese eerder as 'n motoriese probleem. In die jongste literatuur is daar egter bewyse dat apraksie wel 'n uitval in spraakmotoriek is. Die studie deur Itoh, Sasanuma en Ushijima,6 wat die velere be- wegings tydens spraakproduksie by apraktiese sprekers onder- soek het, dien as so 'n bewys. Bogenoemde outeurs het 'n dis- sinchronisering tussen die velum en tong gevind, nl. die velere ialing vir /n/ het nie gekorreleer met die van die tongbeweging vir apikale sluiting nie. 'n Fonetiese fout waar /n/ na /d/ veran- ier, was die gevolg. 9 SASHA 1983 Die gemelde bevindings dui daarop dat die fonetiese vervang- ings van apraktiese sprekers nie die gevolg van 'n fonologiese uitval is nie, maar wel 'n uitval in spraakmotoriek. Aan die ander kant is dit 'n welbekende feit dat disartrie 'n spraakmotoriese uitval is. Die vraag ontstaan nou wat presies die verskil tussen hierdie gemelde motoriese spraakprobleme is. Daar moet egter in gedagte gehou word dat disartrie nie 'n homogene afwyking is nie, maar eerder 'n versamelnaam vir 'n groep spraakafwykings wat deur 'n versteuring in die neuromuskulere kontrole van die spraakmeganisme geken- merk word. Hierdie muskulere versteuring is die gevolg van letsels in die sentrale of perifere senuweesisteem. 'n Letsel in die basale ganglia het 'n hipokinetiese disartrie tot gevolg, ter- wyl 'n serebellere letsel aanleiding gee tot 'n ataktiese disar- trie. Die simptome van hierdie twee tipes disartrie stem nie ooreen nie.3 Om hierdie rede is beide die groepe disartriee met verbale apraksie vergelyk. Die fonetiese parameter stemaanvangstyd (SAT), word in hier- die studie ondersoek, aangesien die apraktiese en d i s a r t r i e s e The South African Journal of Communication Disorders, Vol. 30, 1983 R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) Die Stemaanvangstyd van Apraktiese en Disartriese Sprekers foute eers van mekaar onderskei kan word as die fonetiese aspekte van die foute begryp word. Die doel van die studie is om te bepaal of daar enige beduiden de afwykings in die SAT van apraktiese en disartriese sprekers is, en indien wel, wat die aard daarvan is; asook om te bepaal wat die verskil is, indien enige, tussen die SAT van apraktiese en disartriese sprekers. EKSPERIMENTELE METODE PROEFPERSONE Die proefpersone in die eksperimentele groep het 'n verworwe neuromotoriese disfunksie vertoon en is deur twee groepe ver teenwrdig, nl. 'n groep wat disartriese spraak vertoon (een proefpersoon met basale gangliaskade, E,, en drie met sere- E l e n E 4 ) e n ' n g r o e p m e t ~ Die proefpersoon met basale gangliaskade het K*rkinsonisme gehad aangesien dit die enigste siektetoestand is wat in sy 2- vangstadium 'n suiwer basale ganglialetsel verteenwoord " Die apraktiese proefpersone is by die Spraakkliniek van dfe Univereiteit van Pretoria gediagnoseer en die disamie e Γ d T r T r 0 l ° ° g gediagnoseer. 'η Κοηΐ groep. (K.-K6) wat met die eksperimentele groep ooreenge- stem het ten opsigte van geslag, ouderdom en J , m ^ Z t die afwesigheid van 'n neuromotoriese disfunksie, is m g e s l l MATERIAAL i S S i a f h e t U , ! . 2 ° e e n ' e t t e r I r e p i g e sinvolle woorde met nisiele eksplosiewe konsonante /p; b; t; d/ bestaan Die i n i S le konsonante is deur die vokale en diftone /a· n T ™ / derskeidelik opgevolg. g ' ' C e U ; a a / o n - s p ^ w ' r V 5 t C n C i n d e m e e r - t u u r l l k e issST^r-'-ss VERWERKING VAN RESULTATE 5 5 0 dens analise van Γ f bandopnemer gemaak. Ty- vandaar die se-n na'd ' n ^ f ^ ^ ^ ^ gevoer. H i e ^ e t u f ^ H e r h a l - E s l y n Model 2A se spraak vir na ^ n t ^ 1 ^ s t o o r o ^ v e e r 2 , 5 sek. se,n is op die s t ^ ν g e S e l e k t e e r d e d e e l van die spraak- 1200B) vertoon s X m ! t n " ° S S i l l ° s k o o P (Hewlett-ftckard luidspreker is J ^ T s ^ ^ T ^ ^ M o n i t o r " d i * spraak kon luSer. o n d ^ o e k e r terselfdertyd na ^ S m v a n ^ e S n l n t e n f S t 6 m V ° ° r d i e e k s P ^ i e f is nie, is loskoopskerm ^ s t e l ri ̂ l i n k e r k a n t v a n d l e osdl- H v a " d ' e skerm tot w a a r ^ s Z f T ' J * W * * l i n k e r k a n t d o e n · By klanke Wanke begin het, ge- van d i e o s s ^ e Z t I t ^ ^ ^ i s d i e van die skerm gestel en ̂ ιΙΠτιμ ^ a a n d i e l i n k e r k ^ P l 0 S 1 6 f b e g - · In s u C ^ a n e T d - ^ t 0 t d i e e k s 35 p.ng van lug met aanvang van die eksplosi word σ Τ e S s i e f e g a t i T ^ d u i d i e * a a n waaTmee stem e eksplosief voorafgegaan het (stemvoorloop). Ο negatiewe waardes positiewe waardes Ontsnapping van lug met aanvang van die eksplosief Metings het getoon dat stemhebbende eksplosiewe van klanke d i e r V 3 n g ^ l 3 ^ g a l e V i b ~ die plof of voorafgaan 6f η kort stemnalooptyd toon Hier teenoor word stemlose eksplosiewe deur ·„ r e L L l a n g e " n a : ooptyd gekenmerk. Stemhebbende klanke word dus geasso dTL η IIemaanVangStye W 3 t i n t W C e ° " d ^ o k e gebfede ^ n d S 6 " 6 V e r S k y n S d ^ 3 1 d C U r b a i e "a- RESULTATE Die resultate van metings word grafies in figure 1 tot 6 voorge- D , C V , C r a a n v angsklanke word apart aangegee en Wr ι— ϊ ϊ.ΙΛ # tSr •5 ϊ| ι Jt η L a f̂E, s > ' · 1 O^eL „llu5°kondc/° 70 SO F ' 9 U U r 1 G e m i d d e , d e ^ ^γ die klank /p/ vir alle sprekers Λ SAT negatief genoteer. ν Kornmunikasieafwykings, Vol. 30, 1983 « 4 0 stemaanvajigatyd in „ u l l s e k o „ a „ i n miiiisexondes S ° i e 9 e m i d d e , d e ^ V i r d i e k l a n k * vir alle R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) 36 Erentia Gillmer en Anita van der Merwe - 4 0 0 - 3 5 0 -200 -150 -J00 -50 Gemiddelde itema.nv.ns.tyd In mllll.ekondes Figuur 3 Die gemiddelde SAT vir die klank /b/ met groot negatiewe waardes vir alle sprekers - 1 5 - 1 0 - 5 0 5 Gemiddelde stemaanvangstyd 10 lillisekondes Ε — β β < «Ο α> V -Η «η η _ β J£ I · - 3 0 =20 MO ο 10 20~ Gemiddelde stemaanvangstyd In mllllsekondes Figuur 4 Die gemiddelde SAT vir die klank /b/ met 'n waarde naby nul vir alle sprekers 4J U f • u Γ C U—Γ ρ « s i 1 α α ι. μ « α > α - 4 5 0 - 4 2 0 - 3 9 0 - 3 6 0 - 3 3 0 - 3 - 3 0 0 - 2 / 0 - 2 4 0 - 2 1 0 - 1 8 0 - 1 5 0 - 1 2 0 - 90 - 60 - 30 ο * Gemiddelde stemaanvangstyd In mllllaekondes *iguur 5 Die gemiddelde SAT vir die klank /d/ met groot negatiewe waardes vir alle sprekers iie /b/ en /d/-klanke is daar 'n verdere verdeling gemaak. Die " e d e hiervoor is dat tydens die metings van /b/ en /d/ dit opval- end was dat daar soms 'n groot negatiewe waarde gemeet is Figuur 6 Die gemiddelde SAT vir die klank /d/ met waardes naby nul vir alle sprekers en soms 'n waarde wat naby nul le. Die twee soorte waardes is gevolglik apart geneem en word apart in die grafieke weergegee. Wat die gemiddelde SAT vir die klank /p/ vir alle sprekers (fig. 1) betref, blyk dit dat die kontrolegroep se variasie van die ge- mete tydsintervalle oor die algemeen kleiner is as did by disar- triese sprekers. Daar kon geen duidelike verskil in die gebiede waarin die stemaanvangstye vir die kontrolegroep of vir die eksperimentele groepe te le gevind word vir Ipl nie, daar die ge- biede waarin hul stemaanvangstye varieer, oorvleuel het. In hierdie studie blyk die gemiddelde SAT vir /p/ in Afrikaans korter te wees as did in Engels aangesien dit van ongeveer 15-50 m. sek. strek. Waardes vir Engelse stemlose eksplo- siewe soos aangegee deur Lisker en Abramson" is 60-100 m sek. en did deur Blumstein2 is 35-80 m. sek. Aangesien die kontrolegroep se gemiddelde waardes baie varieer, kan daar nie norms opgestel word vir die SAT vir /p/ in Afrikaans nie, en kan geen uitspraak oor die lengte van die SAT in hierdie geval gemaak word nie. Wat die gemiddelde SAT vir /t/ vir alle spre- kers betref, geld baie van die oorwegings by /p/ ook vir /t/ soos bv. dat die gemiddelde SAT vir die normale sprekers weer eens baie varieer. Baie opvallend was die klein omvang wat by ataksiese (E3 en E4) - en hipokinetiese (E,) disartriese spre- kers voorgekom het in vergelyking met die by /p/. Die aprak- tiese sprekers (E5 en E6) se omvang van SAT by /t/ is ook kleiner as did by /p/. Dit lyk dus of /t/ oor άϊέ algemeen makli- ker is om uit te spreek vir persone met 'n neuromotoriese dis- funksie. Die gemiddelde stemaanvangstye vir /t/ verskil egter nie ooglopend van die gemiddelde stemaanvangstye vir /p/ nie. Uit die literatuur het dit geblyk dat die SAT toeneem soos wat die piek van artikulasie na agter in die mond beweeg 11 Uit hierdie resultate kan so 'n afleiding egter nie gemaak word nie. Wat die gemiddelde SAT vir /b/ met 'n groot negatiewe waarde vir alle sprekers betref, is die gemiddelde SAT vir die stem- hebbende klanke met 'n negatiewe waarde baie langer as die gemiddelde SAT vir stemlose klanke. Die rede hiervoor kan gevind word daarin dat stem vir 'n redelike lang tydperk die "plof' voorafgaan. 'n Baie groot variasie is weer eens by die The South African Journal of Communication Disorders, Vol. 30, 1983 R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) Die Stemaanvangstyd van Apraktiese en Disartriese Sprekers ataktiese disartriese groep gevind. Hierdie groep het ook so •n groot variasie by /p/, wat ook 'n bilabiale klank is, getoon. Dit is moontlik moeiliker om bilabiale klanke te produseer, aangesien die lippe twee organe is waarvan die beweging ge- sinchroniseerd moet plaasvind. Wat die gemiddelde SAT vir die klank /b/ met 'n waarde naby nul betref, het die /b/-klanke van 'n paar sprekers, nl. K3, K5, Κβ, Ε, en E5 geen waardes in hierdie gebied nie. Hierdie sprekers het moontlik die klanke meer bewustelik goed gearti- kuleer sodat 'n duidelike negatiewe waarde voorgekom het. Die sprekers vir wie daar wel grafieke opgeteken is, het hier- die /b/-klanke dus meer geproduseer soos wat dit in spontane spraak sou voorkom en wel met 'n waarde naby nul." 13 Die fonasie het gevolglik saam met die ploffing of baie kort daarna voorgekom. Dit word in die literatuur egter steeds as normaal beskou. Wat die gemiddelde SAT vir die klank /d/ met 'n groot nega- tiewe waarde betref, geld dieselfde oorwegings wat vir die vo- rige klanke geld, ook hier, dit wil se dat daar geen duidelike verskil in die gemiddelde SAT vir afgepaarde sprekers is nie Die variasie by die ataktiese disartriese groepe is vir /d/, met groot negatiewe waardes, groter as wat dit nog by enige ander klanke was. In teenstelling met die groot variasie by /d/ was daar weer baie min variasie by /t/. Die gemiddelde SAT vir /d/ met waardes naby nul: Hierdie re- sultate is soortgelyk aan die klein waardes vir /b/, dit wil se geen noemenswaardige verskil in die gemiddelde SAT kon raakgesien word nie. Tydens die metings van stemaanvangstye is sekere kwalita- tiewe waarnemings gemaak en 'n aantal foto's (fig 7 en 8) is vanaf die ossilloskoopskerm geneem ten einde die resultate beter te illustreer. Figuur 7 is 'n voorbeeld van 'n negatiewe 37 A Β ^ ρ Γ β κ Τ S A T b y / b / S 0 0 S ""Sespreek deur •„ n o r - S ^ S 0 0 S U l t g 6 S P r e e k d e u r normale spreker. Die me- voorLTd Γ T 3 ^ 1 1 " 1 A t 0 t * P u n t B · hierdie is dus 'n g a a n T l r ' Τ 8 3 ' 6 v i b r a s i e s d l e "plof' lank voorafge- as die l i n f T 0 r l 0 0 p ) ' D " h e t ^ d i e eksperimentele sowel blykbaar Γ g r ° e p v o o r g e k o m · Hierdie verskynsel kom soos wat d Γ V ° ° r ί η e n k e l w o o r d e en kort sinne en neem af 8 i s 'n t i p i e s e v n ^ f Γ ^ i n S P ° n t a n e S p r a a k - " F i g u u r disftinJe d V a " p e r S O O n m e t ' n neuromotoriese W a t P°°g o m /fa/ te produseer, maar dan /p/ produ- Afrikaanse Tydskrifvir Kommunikasieafwykings, Vol. 30, 1983 A Β persoon P r ° d U k S i e ^ ^ n e u r °™tories-gestremde seer. Die persoon probeer hier /bad/ se, maar die resultaat wat voortgebnng is, was /pad/. Hierdie verskynsel van oor- vleueling tussen stemhebbende en stemlose klanke deurdat die stemhebbende klank deur 'n stemlose klank vervang is, het dikwels by proefpersone met ataktiese disartrie en ver'bale apraksie voorgekom. Dit het by ongeveer 50% van die stem- hebbende uitings van bogenoemde sprekers voorgekom. BESPREKING VAN RESULTATE Die verskynsel dat die gemiddelde SAT by die normale spre- kers baie gevarieer het in die opsig dat die omvang van die SAT-waardes nie konstant was nie, het resultate baie gekompli- seer. Daar was wel oorvleueling van waardes by die verskillen- de indiwidue, maar nie by die groep as 'n geheel nie. Hierdie bevinding is teenstrydig met did soos verkry deur Zlatin13 waar hy gevind het dat die omvang van SAT by normale spre- kers wel konstant is. Jansen8 het egter uit praktiese ondervin- ding gerapporteer dat die SAT by normale sprekers baie wissel van indiwidu tot indiwidu. As gevolg van die bogenoemde feit was dit nie moontlik om norms vir normale SAT in Afrikaans te bepaal ten einde fyner waarnemings te maak nie. Die volgende verskille is gevind tussen klanke ten opsigte van SAT: Dit blyk dat middelalveoler bladlinguale klanke vir die ataktiese disartriese sprekers makliker is om te produseer as bilabiale klanke, aangesien die variasie by /t/ relatief kleiner was as did by /p/ en /b/. Bilabiale klanke is moontlik moeiliker omdat twee organe, nl. die lippe gesinchroniseerd moet be- weeg in teenstelling met 'n enkele orgaan, nl. die tong wat by middelalveoler bladlinguale klanke moet beweeg. Beter koor- dinasie word dus in die eerste geval vereis. Aangesien algeme- ne ongekoordineerdheid 'n eienskap van ataksiese disartrie is verklaar dit moontlik die verskynsel dat bilabiale klanke moeiliker is om te produseer as middelalveoler bladlinguale klanke, daar dit meer koordinasie verg.9·12 Die ataksiese disartriese sprekers het baie meer variasies in SAT getoon as die ander sprekers. Dit is dus vir hierdie groep moeilik om hul SAT te beheer. Dit kan die gevolg wees van die algemene wankoordinasie, onwillekeurige bewegings en hipo- tonus wat in ataktiese disartrie voorkom. Die hipotonus gee aanleiding tot parese van die spiere met gevolglike vinnige uitputting.5·12 Hierdie uitputting van die spiere met gevolglike stadige spraak kon moontlik bygedra het tot die variasie in die SAT. R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) 38 'η Ongeveer 50%-oorvleueling van stemhebbende en stemlose klanke is by twee (E2 en E3) uit die drie persone in die groep met verworwe serebellere letsels (ataktiese disartrie) opge- merk. Stemhebbende klanke is met stemlose klanke wat oor- eenstem ten opsigte van piek van artikulasie, vervan'g. Grun- well en Huskins5 rapporteer dieselfde bevinding in hul stu- die. Hierdie stemhebbende/stemlose vervangings kan moont- lik toegeskryf word aan 'n verlies aan sinergisme van die spierbewegings. Die SAT is moontlik afhanklik van die sin- chronisering van die beweging van die glottis, die lippe en die tong. Die verskynsel dat die derde persoon (E,) in die boge- noemde groep nie oorvleueling van stemhebbende/stemlose klanke vertoon het nie, kan moontik verklaar word aan die hand van die resultate soos verkry deur Kent, Netsell en Abbs.10 Hierdie skrywers het 'n afwyking in die SAT, oor- eenstemmend met die graad van aantasting, by ataktiese disar- trie gevind. Die afleiding wat gemaak word, nl. dat hierdie persoon se graad van disartrie ligter is as did van die ander word gesteun deur die feit dat die betrokke persoon liggaamlik minder aangetas is as die ander twee persone. Die proefpersoon met basale gangliaskade het min variasie in die omvang van SAT-waardes getoon en in teenstelling met die ataktiese disartriese sprekers, het geen vervangings van fone- tiese kategoriee, bv. /b/ - /p/ voorgekom nie. Did persoon se stemaanvangstydwaardes blyk ook nie afwykend van die nor- male, soos in hierdie studie verkry, te wees nie. Dit kan waar- skynlik die gevolg wees van die medikasie wat die persoon tans gebruik. Die medikasie verminder die onwillekeurige bewe- gings wat kenmerkend van Piarkinsonisme is, en sal gevolglik die mate van dissinchronisering tussen verskillende organe ook verminder. Dieselfde oorvleueling van stemhebbende en stemlose klanke soos by die groep met ataktiese disartrie gevind is, is by een van die twee persone met verbale apraksie (Ee) aangetref Vyftig persent van die stemhebbende klanke is ouditief as stemlose klanke waargeneem. Hierdie oudi(iewe waarneming is bevestig deur die ossillasies op die ossilloskoopskerm wat tipies verteenwoordigend van stemlose klanke was. Dit stem presies ooreen met die resultate soos verkry deur Freeman Sands en Harris.4 Dissinchronisering van die velum en die tong kom by apraktiese sprekers tydens artikulasie voor.7 Dit is moontlik dat daar ook dissinchronisering by die beweging van artikulators, nl. die tong en die lippe onderskeidelik en die glottis kan voorkom wat 'n gevolglike invloed op die SAT sal he. Hierdie resultaat stem ook ooreen met did soos verkry deur Blumstein, Cooper, Zurif en Caramazza.1 Hulle het gevind dat pasiente met anterior serebrale letsels hoofsaaklik 'n ge- brek aan sinergisme en dus fonetiese vervangings vertoon. Die fonetiese vervangings was in verskeie gevalle foutiewe allofone van bv. /t/ wat dan eerder as behorende tot /d/ waargeneem is Die huidige studie was nie intensief genoeg om so 'n waarne- ming te maak nie, maar die moontlikheid bestaan dat dit hier ook die geval kon wees. Die dissinchronisering hier ter sprake lyk na 'n probleem met betrekking tot die beheer van wille- keunge spierbewegings. Hierdie fonetiese afbraak is weer eens 'n bewys dat artikulatoriese apraksie 'n motoriese uitval Erentia Gillmer en Anita van der Merwe stem voor die fyn ossillasies wat die stemhebbende eksplosief verteenwoordig, gebruik het nie. Die vraag of die genoemde probleem idiosinkraties van aard is, het by die bogenoemde skrywers ontstaan. Uit die huidige studie blyk dit dat dit moontlik 'n idiosinkratiese probleem is, aangesien die proef- persone met verbale apraksie, wel stemvoorloop getoon het Dit moet egter gemeld word dat stemvoorloop by E« nie kon- stant voorgekom het nie, maar slegs af en toe. Die ander klan- ke deur hierdie persoon geproduseer wat deur middel van luistertoetse as stemhebbend geklassifiseer is, het waardes na- by aan nul gehad. Hierdie waardes neig dus meer na positiewe stemaanvangstydwaardes waar klanke as stemloos waarge- neem word. Dit is moontlik 'n aanloop tot die fonetiese ver- vangings wat waarskynlik 'n afwyking in ooreenstemming met die graad van aantasting van die spreker is. Indien boge- noemde wdl so is, is dit moontlik dat die proefpersone wat Freeman, Sands en Harris4 gebruik het in hul studie 'n erger graad van aantasting vertoon het as die persone wat vir hierdie studie gebruik is. Daar kan egter slegs oor hierdie aspek ge- spekuleer word. Tydens die meting van die SAT van die proefpersone met ver- bale apraksie, is 'n onstabiliteit in die stem opgemerk wat nie by die normale of disartriese sprekers voorgekom het nie Hierdie onstabiliteit het die volgende behels, nl. dat 'n paar pulsenngs van stem voorgekom het waarna die stem heeltemal opgehou het om dan weer later in die produksie te begin Dit stem ooreen met resultate soos verkry deur Freeman, Sands en Harris.4 Die verskynsel kan moontlik toegeskryf word aan die soekbewegings na die piek van artikulasie wat die spreker vertoon, nadat hy reeds begin het om stem te inisieer. Die stem stop dan vir die tydsduur van die soekbewegings om weer te begin, nadat die spreker die piek en omvang van artikulasie gevind het. Beide die apraktiese sprekers se spraakspoed was stadiger as normaal met gevolglike verlies aan prosodie. Dit is heel waar- skynlik as gevolg van hul pogings om foute te vermy, aange- sien hulle ten voile daarvan bewus is wanneer hulle 'n foutiewe produksie lewer. Daar kon egter geen betekenisvolle effek van die stadige spraakspoed op die gemiddelde SAT van hierdie sprekers gesien word nie. GE VOLGTR EKKINGS Opsommend kan dus gese word dat die SAT by die apraktiese en ataktiese disartriese sprekers wel afwykend is soos gesien teenoor die normale. Dit is egter nie omdat daar 'n verskil in die gemiddelde waardes van SAT is nie, maar in die grootte van die omvang van die stemaanvangstydwaardes. Die meeste wisselvalligheid is by die groep met ataktiese dis- artrie opgemerk, aangesien hierdie sprekers baie groter va- nasies in die gemete tydsintervalle toon in vergelyking met die ander groepe. Die hipokinetiese disartriese spreker se omvang van die stem- aanvangstydwaardes is nie beduidenS groter as did van die nor- male sprekers nie. is. Freeman, Sands en Harris4 het gevind dat apraktiese sprekers nooit 'n stemvoorloop, met ander woorde teenwoordigheid van By sowel die groep met verworwe serebellere letsels as die groep met verbale apraksie is fonetiese vervangings ten opsig- te van stemhebbendheid en stemloosheid gevind, nl. dat die stemhebbende klanke met stemlose klanke verva'ng word. The South African Journal of Communication Disorders, Vol. 30, 1983 R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2) Die Stemaanvangstyd van Apraktiese en Disartriese Sprekers Die gemiddelde stemaanvangstye vir sowel die twee eksperi- mentele groepe as die kontrolegroep stem in so 'n mate ooreen dat daar nie vir elke groep 'n afsonderlike kenmerkende SAT bepaal kon word nie. Etlike verskille in die fonetiese parameter SAT is dus tussen apraktiese en disartriese sprekers opgemerk. Die verskille was egter baie klein en nie konstant beduidend nie. VERWYSINGS 1. Blumstein, S. E., Cooper, W. E., Zurif, Ε. B. en Cara- mazza, A. (1977): The Perception and Production of Voice-onset Time in Aphasia. Neuropsychologic! 15 371-383. ' ' 2. Blumstein, S. E., Cooper, W. E., Goodglass, H., Statlen- der, S. en Gottlieb, J. (1980): Production Deficits in Apha- sia: A Voice-onset Time Analysis. Brain and Language 9, 153-170. 5 ' 3. Darley, F. L., Aronson, A. E. en Brown, J. R. (1969): Dif- ferential Diagnostic Pattern of Dysarthria. Journal of Speech and Hearing Research, 12, 246-269. 4. Freeman, F. J., Sands, E. S. en Harris, K. S. (1978): Tem- poral Co-ordination of Phonation and Articulation in a Case of Verbal Apraxia: A Voice-onset Time Study. Brain and Language, 6, 106-111. 5. Grunwell, P. en Huskins, S. (1979): Intelligibility in Ac- quired Dysarthria - A Neuro-phonetic Approach: Three 39 Ca ŝe Studies. Journal of Communication Disorders, 12, 6. Itoh, M. Sasanuma, S. en Ushijima, T. (1979): Velar Mo- vements during Speech in a Patient with Apraxia of Speech. Brain and Language, 7, 227-239 7. Itoh, M., Sasanuma, S., Hirose, H., Yoshioka, Η en Us- hijima, T. (1980): Abnormal Articulatory Dynamics in a Patient with Apraxia of Speech: X-ray Microbeam Obser- vation. Brain and Language, 11, 66-75 8. Jansen, L. P. C. (1982): For. Wet. Laboratorium, Pretoria Persoonlike mededeling. 9. Kent, R. en Netsell, R. (1975): A Case Study of an Ataxic Dysarthnc: Cineradiographic and Spectrographic Obser- U5tl0134 J O U m a l ° f S p e e c H a n d H e a r i n 8 Research, 40, 10. Kent, R. D„ Netsell, R. en Abbs, J. H. (1979): Acoustic Characteristics of Dysarthria associated with Cerebellar Disease. Journal of Speech and Hearing Research 22 627-648. ' ' 11. Lisker, L. en Abramson, A. S. (1967): Some effects of Context on Voice-onset Time in English Stops. Language and Speech, 10, 1-28. 12. Netsell, R. en Kent, R. D. (1976): Paroxysmal Ataxic Dy- ^ΐίίΓ J O U m a l o f S P e e c h a n d Hearing Disorders, 41, 13. Zlatin, M. A. (1974): Voicing Contrast: Perceptual and Productive Voice-onset Time, Characteristics of Adults The Journal of the Acoustical Society of America, 56 981-994. ' ' ^'d-Afrikaanse Tydskrifvir Kommunikasieafwykings, Vol. 30, 1983 R ep ro du ce d by S ab in et G at ew ay u nd er li ce nc e gr an te d by th e P ub lis he r (d at ed 2 01 2)